Schwyz is 'n kanton in Switserland met sowat 152 duisend inwoners. 89,9% van die inwoners praat Duits as moedertaal. Die hoofstad is Schwyz.
Developed by StudentB